Die see stryd

Sy trap diep spore in die wit sand Die korrels omvou haar broos, moeë voete Een wankelrige tree na die ander Elke trap verg meer inspanning Haar energie is min, maar haar hoop is vol Trane vlek stroompies oor haar droë vel ʼn Bros hart lei haar vorentoe, in ʼn reguit lyn Wind waai haar …

Advertisements

Die stof winde

  Die stof winde waai haar blonde hare oor haar gesig Die intensiteit van die storm dwing haar op haar een knieg Haar keel krap wanneer sy sluk Hoekom hou dit nie op nie, bid sy   Sy staan weer op Stap vir stap sit sy een voet voor die ander Die winde ruk haar …